Touch of Class – 15 Augustus 2019

Touch of Class tree Donderdagaand, 15 Augustus 2019, op by Barklystraat Teater om 20:00!!! Kaartjies teen R140 per persoon kan bespreek word by 041 922 0575 of 082 809 4272!